Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Anzé Bezuidenhout. Jy is klip

9 October 2026 By Versindaba

  FOTO 11: KLIPMUUR SAFRAANPEERBOOM EN WINDPOMP https://photos.app.goo.gl/TF4pZoKFa81Zo6fRA   Jy is klip   is dit jy wat na die klippe tuur terwyl die kopbene genadeloos om jou wit maar jou hart steeds onrustig op ritme van die windpomp se draai ritmies klop   is dit jy wat na die klippe staar aasvoëlvere in die wind…

Read More

Betani Wiese. Invers

9 October 2026 By Versindaba

  Invers   die aarde slaan bollemakiesie vir ‘n oomblik op sy kop gedraai soos strome wolke aandra wat breek soos branders spierwit en stil sy skuimspoor los in die atmosfeer se oseaan daarbo ‘n wêreld wat ek nie kan meet vanuit die sweefstoel waarin ek hang – my eie planeet   © Betani Wiese,…

Read More

Digtersprofiel: Driekie Grobler

8 October 2026 By Versindaba

Driekie Grobler is tans ‘n onafhanklike proefleser/redigeerder en deel van SA Vryskut Skrywers. Sy was voorheen betrokke by GHA (Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans) waar sy vir etlike jare gedien het op die Hoofbestuur, o.a. ook as Ondervoorsitter en waar sy ook vir jare betrokke was as beoordelaar by die jaarlikse digkompetisie. Grobler…

Read More

Marthé McLoud. Loutering

8 October 2026 By Versindaba

  Loutering Na NPvWL se Winter   Nou lê die wasgoed nagtelang en week in die groot wasskottel diep geseën, en geleidelik vaal, gryswit en bleek deur die lang ure van staan en wag heen. Die wasgoed lê stil, versadig van swaar nat totdat my voete ’n geheime pad vind in warm water, naat vir…

Read More

Pierce van Tonder. granaat-gebed in die Karoo

8 October 2026 By Versindaba

  Foto 5 – Skemeraand met volmaan. https://photos.google.com/share/AF1QipNhuaXYqr18bBxsrxd_D1FV8CUccsQdQRfX4bbNhl4fYuF_W8H5UiKYUC9GMumigQ/photo/AF1QipOzgZQ8oiSJHWQMVceyPfrw4CK9JomAwiOKGRnx?key=eHRDbDhDYUFwQnJsNXFKX2I2ZzFwM1B0ZnJPVERB   granaat-gebed in die Karoo   ek vra nie meer na die bewondering van die groen nie, ook nie die aanraking van die middagson met sy belofte van ’n vroeë blom   ek vra dat u, o God, my sal stroop van hierdie somer – laat die…

Read More

Anzé Bezuidenhout. Grense van die wentelbaan

8 October 2026 By Versindaba

  Grense van die wentelbaan Grense – NP van Wyk Louw – Alleenspraak 1935 “My naakte siel wil…”   my naakte siel wil in eenvoud na jou reik hangend in gebroke skerwe lank reeds verbleik deur ‘n labirint van bedekte drome op soek na versteekte antwoorde agter die blousel van die maan   onuitgespreekte woorde woel wat…

Read More

Koos de Wet. wesenlik

8 October 2026 By Versindaba

  wesenlik die oomblik en om daarin te wees   opgedaag het jy in dié moment in wese met gisterspyt en toekomsblik   vooroordele ingeperk, illusies en al die res sintuiglik ’n belewe-nis   daar is niks verkeerd in hierdie presiese sekonde nie probeer E.Tolle pyn stol in die hier   prosochê is mindfulness aldus…

Read More

Amanda de Meillon. Karookind

7 October 2026 By Versindaba

  Foto 19: Rolbos/Tolbos https://photos.google.com/share/AF1QipNhuaXYqr18bBxsrxd_D1FV8CUccsQdQRfX4bbNhl4fYuF_W8H5UiKYUC9GMumigQ/photo/AF1QipNbQcspVXGQgzkluFmGKXLN41bWXH52AhyzDSl1?key=eHRDbDhDYUFwQnJsNXFKX2I2ZzFwM1B0ZnJPVERB   Karookind (in gesprek met NP van Wyk Louw)   Waar het woorde jou gevind Sutherland se kaalvoetkind het die Karoo se tolbos malbos losbos sy dwaling in jou hart gelos   tussen klawers van swart en wit skoffel ritme, note akkoorde en skuil jou liefde in wegsteekwoorde   vind…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • …
  • 1,169
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. Spartacus-dahlia
  • Loftus Marais. Veksilologie
  • Bernard Odendaal. Kaapse draai
  • Resensie: “Spiraal” (Margaret Cordier-Biermann)
  • Resensie: Om ’n Melkweg te skep (Erwin Rode)

Nuutste kommentaar

  1. Jacobus Swart on Resensie: Om ’n Melkweg te skep (Erwin Rode)22 October 2026

    Welsprekende digter; welsprekende resensent.

  2. Fer on Andrea Sieberhagen. Sterrewag22 October 2026

    'n Treffende huldeblyk aan NP.

  3. Margaret Cordier-Biermann on Resensie: “Spiraal” (Margaret Cordier-Biermann)21 October 2026

    Baie dankie aan Marlies Taljard vir haar noukeurige lees van Spiraal. Ek is dankbaar vir die gedigte wat sy as…

  4. Pierce van Tonder on Marius Crous. Vier gedigte21 October 2026

    En so is ons reis... Mities in strewe en kwesbaar in realiteit. Die dood is gewis die barmhartige Samaritaan. Hierdie…

  5. Gerda on DJ Grobler. Grendel21 October 2026

    Hierdie is een van die verse wat ek meer as een maal gelees het. Dis kosbaar omdat dit oop en…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon