Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Koos de Wet. Die komponis

8 August 2026 By Versindaba

  Die komponis   Skuins  na voor knik jou kop geboё beide ore die stiltes begrepe hoor jy dit: lig    sag    dan hoёr op    hard    vinniger na regs gesleutel en verdiep val die note op jou balk om later nog stiltes aan te bied:   “the conductor then has to raise his baton”.   Jy…

Read More

AVBOB Persverklaring

7 August 2026 By Versindaba

Kirsten Deane   POETRY TO SET US ALIGHT   Poetry has always sharpened and fed our curiosity for deep experience. As South Africans prepare to celebrate Women’s Day, The AVBOB Poetry Project celebrates the extraordinary voice of Kirsten Deane, whose debut collection, Disabled, But (uHlanga, 2026) records the daily experiences of someone living with left hemiplegia (a form of…

Read More

Margaret Cordier-Biermann. Oorlogsfabriek

7 August 2026 By Versindaba

  Foto 20: Sneeu op Rogge Cloof https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678   Oorlogsfabriek   vandag skryf ek in potlood woorde vloei nie soos ink nie my denke is veryste mere herinnering soos ysstalagmiet padteken ’n terugreis geel ster 1941 vasgesteek aan die nag se lapel verskiet krom gryp my hande trek my vinger om   © Margaret Cordier-Biermann,…

Read More

Margaret Cordier-Biermann. Die kneg

7 August 2026 By Versindaba

  Foto 27 – Deurslot Louwhuis https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678     Die kneg   Here U het my oor oop gegrawe voordat my hand gehoorsaam deur openings kon gaan chirurgies my toeberei om te ken twee balle klei gerol om deur my blindheid te sien   maak U steeds grafte oop rol klippe weg en vou die…

Read More

Hennie Maartens. bitterbos

7 August 2026 By Versindaba

  bitterbos    soos bloeisels eenmaal sal verdwyn so gee appelkoosbloeisels plek vir vrug die bye neurie van blom tot blaar en belowe vrug ná winter weer   ek dwaal verlore deur dié wêreld weer waar elke pad sy skadu oor my gooi tog wek die spruite môrelig en klaar ’n stille hoop anderkant die…

Read More

Nuwe Bundel. Sonnette vind ek absoluut pateties: Vertaal deur Robert Schall

6 August 2026 By Versindaba

Sonnette vind ek absoluut pateties Speelse verse deur Robert Gernhardt, Christian Morgenstern en Joachim Ringelnatz Vertaal deur Robert Schall Daar word dikwels gesê dat Duitsers geen humorsin het nie. Of dié stelling nou juis is of nie, feit is dat daar ʼn groot aantal humoristiese gedigte deur Duitstalige skrywers bestaan. Robert Gernhardt, Christian Morgenstern en…

Read More

Joan Hambidge. Sheila Cussons

6 August 2026 By Versindaba

  I Sheila Cussons was en bly een van die belangrikste mistieke digters in Afrikaans. Op 25 November 2004 is sy oorlede in die Nazareth House. Cussons se enorme produktiwiteit en die verhouding met Van Wyk Louw is alombekend. Oor die brandongeluk is daar al veel geskryf. Sy het Afrikaans ook verryk met haar vertalings…

Read More

Wat lees jy? “The wildest beauty” (Michiel Heyns)

5 August 20265 August 2026 By Versindaba

    The wildest beauty. Michiel Heyns. Human & Rousseau, 2026.   Michiel Heyns se The wildest beauty is die aangrypende verhaal van ʼn broederlike liefde-jaloesie-verhouding. Die boek word as historiese fiksie bemark, maar die soeke na identiteit speel ook ʼn groot rol en as sulks sou mens dit dus ook as Bildungsroman kan lees. Dit…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III
  • Nuwe Bundel. Jeanne Henning Els: Vlerke is vir vlieg

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon