https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678 Foto 18 – Naghemel Rogge Cloof Ter Elfder Uur elke gedig ontspring vanaf daardie ewige punt in die heelal om vir my buurman wat onder ʼn sentrum van sterrestroming flonker, iewers in die kloof tussen heerlikheid en sterflikheid ʼn oor-sprong te laat vasanker in die twéékantigheid van ons ek begryp…
Digtersprofiel: Melt Myburgh
Melt Myburgh woon in Johannesburg en werk onafhanklik in die Suid-Afrikaanse kulturele veld. Hy het langs die Oranjerivier op Karos naby Upington grootgeword. Nadat hy in 1992 ’n M.A.-graad in Afrikaans en Nederlands en ’n Hoër Onderwysdiploma aan die Universiteit Stellenbosch verwerf het, was hy vir 15 jaar lank onderwyser in Afrikaans en Engels in…
Nini Bennett-Moll. Brood van die engele
Wolfgang Borchert 1 Die brood Sy het skielik wakker geword. Dit was halfdrie. Sy het probeer onthou waarom sy wakker geword het. O ja! Iemand het teen ’n stoel in die kombuis gestamp. Sy het dit uit die slaapkamer gehoor. Dit was stil. Te stil; en toe sy met haar hand…
Joan Hambidge. Ook elders aan diens nou
Ook elders aan diens nou ‘n Lykdig vir Franz Agter op ‘n rekening van ‘n restaurant (vir ‘n buitegas) begin ek ‘n gedig vir jou: jy het altyd almal se voorkeure onthou. Jy met die sagte hart wat my afneem met die kamera op my selfoon langs Sting oor die vorm van…
Nuwe publikasie: Ingrid Jonker: Een dichtersleven (Petrovna Metelerkamp, vet. deur Gerard Scharn)
Soos ontvang van Gerard Scharn: Leestip van Els van Haute Books are my food. Wow, wat een weelde! 14 juli 2026 Ingrid Jonker bevat twee boeken in één: Beeld van’n digterslewe en ’n Biografie. Beiden van Metelerkamp. Gerard Scharn vertaalde ze voor deze complete biografie. Geregeld zag ik in bloemlezingen een gedicht…
Joan Hambidge. XXXIX
XXXIX Tristia herwin U moet my toelaat, Here, dat ek té veel voor-tekens ignoreer (uitwis) tekens se eie ge-nade-lose teken-heid, wat in drome aan-meld of verby my dwingend marsjeer (soos) die selfdood van ‘n kelner ón(voor)bereid. © Joan Hambidge, 2026
AVBOB Persverklaring
Jerome Coetzee MOMENTS OF JOY We South Africans have good reason to be proud of our cultural diversity and traditions, together with our hard-won freedom to celebrate them. Sometimes, however, it takes a poet to remind us what it feels like to experience and embody those traditions with our senses as well…
Digtersprofiel: Johan Myburg
Johannes Lodewikus Myburg is ‘n Suid-Afrikaanse skrywer en is op 17 Julie 1957 op Pietersburg in Noord-Transvaal (tans Polokwane in Limpopo) gebore en word groot in die Transvaal. Myburg begin reeds op jong ouderdom te skryf. In 1984 debuteer hy met Vlugskrif. Na tien jaar word Kontrafak uitgegee waarmee hy die Eugène Marais-prys verower. Kamermusiek…
