Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Joan Hambidge. Marianne de Jong

24 August 2026 By Versindaba

  Marianne de Jong RIV   Tussen twee pole het jy immer beweeg: emosioneel kwes- baar intellektueel ónversetlik oor Adorno, Levinas, onder meer.   Tussen Duits en Engels, veral jou skerp uitgelaat, geteoretiseer oor die verisimilitude van plek en tyd en karakters in Coetzee.   Onmisbaar was jou rol oor onderdrukking, veral vroue én al…

Read More

Carina van der Walt. nuwe perspektiewe na verhuising

23 August 202622 August 2026 By Versindaba

  nuwe perspektiewe na verhuising    refleksie       die aandson val op die boekrak weerkaats die boeke in die vloer soos die weerskyn van herehuise langs gragte     elke boek ’n tuis   *   gemengde uitsig    kyk ek af sien ek die lelikheid van ’n battery huurgarages handig as stoorplek vir afgetredenes tog…

Read More

Ilse van Staden. Die Dans

22 August 202622 August 2026 By Versindaba

  Foto: Iselle Combrink   Die Dans (ʼn beeldegroep deur Marcella de Boom)   alles dans: die sterrehelderte, die stof, die bossieveld, die krans, die ganse Groot-Karoo se mof- skape en lammertjies wat onder hierdie oopbreeklug hul kutteltjies kom laat en op die hoogte se klipplaat het ʼn kring figure gestol in ʼn prekêre balans…

Read More

Miel Vanstreels. Opvoeding

21 August 2026 By Versindaba

  Opvoeding   Die een kleindogter het glad geen probleem met my bederf nie   die ander wil ‘n broodjie met kaas hê   omdat soveel sjokolade- sprinkels van huis af nie mag nie   teen ‘n ekstra video’tjie het sy geen beswaar   © Miel Vanstreels, 2026  

Read More

Johann Lodewyk Marais. Inflasie

20 August 2026 By Versindaba

  Inflasie  1969                 Een keer elke maand sit ek en my pa by Vorster & Joubert vir ’n haarsny en luister na die gesprekke om ons.   Dié Saterdag vertel Hendrik Vorster, die haarkapper en dorp se balju, van sy dogter, Cecilia, se vraag vroeër.   “Pa,” wou sy weet, “ek hoor op die…

Read More

Daniel Hugo. Die domein van die rym

19 August 2026 By Versindaba

    Resensie: Sonnette vind ek absoluut pateties. Speelse verse van Robert Gernhardt, Christian Morgenstern, Joachim Ringelnatz. Uit Duits vertaal deur Robert Schall, Naledi, 2026. Resensent: Daniel Hugo   I Robert Schall is ’n uiters vernuftige vertaler. Dit het hy reeds bewys met die vertaling van Jan Wagner se gedigte met hul ingewikkelde interne ryme (Wat…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Swartoogtiptol

18 August 2026 By Versindaba

   Swartoogtiptol Pycnonotus barbatus   Vanmôre mis ek die opgewonde, rinkelende sang van dié bosbewoner. Dood lê hulle nou van die rottegif wat in die agtertuin uitgesit is, kom hulle nie meer na die voerbak nie, kom drink hulle nie meer die suikerwater wat vir hulle skuins aan ’n tak hang nie. Ek dwaal rond…

Read More

Hennie Maartens. blommeprag

18 August 202611 August 2026 By Versindaba

  blommeprag   die vloerplanke kraak die jaarringe praat van voete wat daaroor hul spore laat van elke tree wat ongevraagd ’n ou geskiedenis agterlaat   die bittergousblom pryk en gloei haar goue kroon in sonlig bloei die rankvygie hou vas hou stand die kelkiewyn wat sy pluime span   jakobregop staan rooi in die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III
  • Nuwe Bundel. Jeanne Henning Els: Vlerke is vir vlieg
  • Johann Lodewyk Marais. Saterdagaand

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon