Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Meyer van Rensburg. Werkwese

4 August 2026 By Versindaba

   Werkwese  vir NP   Die pronk en sieraad van die jeug word deur jou alleenspraak jare vroeg ryp in goue woordeblare, vrugvolle saad, elk in besonder afgeweeg presies in halwe kringe ingepas nie sommer los en vas nie: kranige klipwerk, gebeitel en veral met suiwer wiskunde bepaal in ‘n dink verweefde web se wens…

Read More

Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)

3 August 20263 August 2026 By Versindaba

    Resensie: Krap – oop toe om rond uitkrap, Koos de Wet, 2026. Gansbaai: Naledi. Resensent: Dewald Koen   I Menige gepubliseerde digter is vertroud met die standaardpraktyk dat ’n tweede bundel met sekere verwagtinge gepaard gaan. In hierdie opsig wil die kritiese leser bepaal of digterlike groei sedert die debuutbundel plaasgevind het. De…

Read More

Koos de Wet. vóór die smelting

3 August 2026 By Versindaba

  vóór die smelting   ’n ontsettende vuur die son ’n fraksie priem suiwering in vlam om dit te behóú vir my lakmoestoets in rooi/blou ’n deurslaggewende eie oordeel; toe wys dit pers: ek’s lou;   die smid se indeks in die smeltkroes is sy gesig suiwer in silwer- skoon dat hy mag giet; God…

Read More

Digtersprofiel: Gert Vlok Nel

3 August 202614 July 2026 By Versindaba

Gert Vlok Nel is van Beaufort-Wes. Sy musiek, en veral sy woorde, is vol patos en spreek tot die onderdrukte heimwee in iedereen. Sy debuutbundel, om te lewe is onnatuurlik ontvang in 1995 die Ingrid Jonker-prys vir uitstaande debuutwerk. Van sy gedigte is opgeneem in Gerrit Komrij se versamelbundel De Afrikaanse poëzie in 1000 en…

Read More

Meyer van Rensburg. Spieëlkamer

31 July 20263 August 2026 By Versindaba

  Spieëlkamer   ‘n Kamer vol spieëls wys laag op laag, legio weerkaatsings, van wat voor dit is: in kleur of in grys, swart of helderwit: onderling repeterend, een na die ander, die toekoms in, sonder om te verander oorvleuelend en tog afgesonder waaroor jý nou peins en wonder.   Maar, Wyk, jy sien in…

Read More

Margaret Cordier-Biermann. Verlossing

31 July 2026 By Versindaba

  Verlossing pastiche na Breytenbach   ek die dier wat my eie hok bou ek die kampie wat myself kleiner bid tot ek pas in die hand wat my water afmeet soos ‘n vonnis   die grond onder my tot meel geloop die gras ‘n mond vol stof die weiding gestroop voor die tong kon…

Read More

Wynand J Booysen. koue afgrond

31 July 2026 By Versindaba

  koue afgrond vir NPvWL   wanneer geweervuur roggelend knetter en grofgeskut dreun     teen die duister beur die katafoniek soos ligflertse dans en basnote knallend die nagwaak splyt soos verskietende sterre     staccato vuurstrepe in die donker skroei en skel die stilte sloop     aan flarde skeur word jy gestroop     ‘n dier   kort voor die doodskoot…

Read More

Don’t Hesitate! – AVBOB Poetry Mini-Competition winners

30 July 2026 By Versindaba

  Don’t Hesitate! – AVBOB Poetry Mini-Competition winners   The AVBOB Poetry Project’s second mini-competition of 2026 welcomed many fine submissions from poets around the country in response to the call “Don’t hesitate!”. Poets engaged enthusiastically, presenting poems that showed awareness of the potency and sensitivity to the potential inherent in a moment in time. The mini-competition…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III
  • Nuwe Bundel. Jeanne Henning Els: Vlerke is vir vlieg
  • Johann Lodewyk Marais. Saterdagaand

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon