Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Bernard Odendaal gedigte

Bernard Odendaal. By die dood van ’n reisgenoot

16 May 201914 May 2019 By Versindaba

By die dood van ’n reisgenoot (Christo Janse van Rensburg, 21/07/1938 – 13/08/2018)   Saam met jou was reis ook woordkoersvat. Jóú pad het gerinkel van name en komvandane:   eers met die gru-slangputstorie af om Daniëlskuil se so-gedoop te snap, of Wonderwerkgrot in waar skadu’s aan ’t danse gaan in die vertel oor oudste…

Read More

Bernard Odendaal. Kleitrap met die verlede tyd

10 January 20189 January 2018 By Versindaba

kleitrap met die verlede tyd   geliefdes   het gelewe / -sterwe is so            gedane sake wees gewees wees wéés wees   terwyl dit in die sustertale onvoltooider kan lebte leefde lived starb stierf died   kort mette gemaak het nie   geleef soos ook julle lewens was -lééf -lééf teen die sterfte in ’n sestig…

Read More

Bernard Odendaal. Romeinse offisier by die Kruis

23 March 201623 March 2016 By Versindaba

Romeinse offisier by die Kruis   Hy hang voor my het net gevra: vergeef hul, God toe ek hom vas laat kap, laat spot   Hy hang voor my met “Koning van die Jode”-klag gedoringkroon; ’n lam, geslag   Hy hang voor my roep skor ’n “Eloï” se naam en donker wolke pak nou saam…

Read More

Bernard Odendaal. Botaniesetuin-rondeau

29 February 201626 February 2016 By Versindaba

Botaniesetuin-rondeau (Potchefstroom)   Die tuin wil wildernis, gaan bloumagriet op suiderberge; wil gaan soetgousblom op bontebok se wei. Ou vaarlandswilg ver- lang rivier, stoot vrug vir bonthoutkappers. Die tuin wil véld-in gaan karee en doringboom.   Die weerstasie hier (pypinsek-by-vywer!) wil snap wat paddas langs rivíére paar- manel laat dra, paddapoësie laat praat. Die tuin…

Read More

Bernard Odendaal. sehnsucht

10 December 201510 December 2015 By Versindaba

sehnsucht   verlange   nie van hier en nou eens naby nie beur uit die nes van jou omhelsings   aartsverlater   sy reikhals swaanmooi heen ’n trekvoël nie van hier nie nou of digby nie   haar hunker- sug hang windstilswaar   daar waar sy weggefletter het uit die geknak- te takelwerk van spookskip lengte-van-dae   jy gaan…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon