Liewe Ma, Die sersant is ‘n slim man. Hy sê dat ‘compound interest’ die agtste wonder van die wêreld is. Hy sê dat Nommer Een se ‘compound’ ook ‘n ‘point of interest’ is, maar dat die wêreld nie juis daaroor wonder nie. Net so sê hy. Die sersant sê ons moet stompies op die sokkerveld…
Tag: Dolf van Niekerk
Nuwe publikasie: Portrette in my gang (Dolf van Niekerk)
Portrette in my gang Dolf van Niekerk In Dolf van Niekerk se sesde digbundel kyk hy terug op mense, dinge en gebeurtenisse wat ’n betekenisvolle rol in sy lewe gespeel het. Die digbundel word as ’t ware ’n klein galery van skilderye wat momente in die skrywer se lewe vasvang. Die openingsgedig “Vergange” bevat ’n…
Dolf van Niekerk – vertaling in Engels
Dolf van Niekerk – vertaal deur/translated by Tony & Gisela Ullyatt Dolf van Niekerk was born in Edenburg in the Free State, and completed his schooling there. He studied at various universities, and, in 1982, was awarded a doctorate in Philosophy from the University of Pretoria. He began his career at the SABC as…
Lang reis na Ithaka
Lang reis na Ithaka. Dolf van Niekerk. Pretoria: Protea Boekhuis. Prys R100.00 Lang ries na Ithaka Dolf van Niekerk se prosa- en radiowerk het hom talle toekennings besorg. Sy bydrae op die terrein van die digkuns het in 2006, met die verskyning van Nag op ‘n kaal plein, ook weer onder die aandag gekom….
C. Buddingh-prys vir Mischa Andriessen
Tydens die pasafgelope Poetry International-fees te Rotterdam is bekend gemaak dat Mischa Andriessen (1970) vanjaar die C. Buddingh-prys vir beste digdebuut ontvang vir sy bundel Uitzien met D. Die hoofbeoordelaar, Wim Brands, het Andriessen beskyf as die ‘meester van het ongezegde’ wat die vermoë het om die leser ‘bij de haren mee te slepen, tot nadenken aan te zetten…