Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Elizabeth van der Berg

Resensie: “hartklop en asem” en “lugspieëling” (Maletta Fourie)

19 March 2026 By Versindaba

  Resensie: hartklop en asem, deur Maletta Fourie. 2022, Turksvy Publikasies EN lugspieëling deur Maletta Fourie, 2024. Turksvy Publikasies Resensent: Elizabeth van der Berg   Maletta Fourie is in 1942 gebore en het grootgeword op ’n plaas in die Carnarvon-distrik, met die Groot-Karoo se vlaktes en ruimte om haar. Sy studeer kuns aan die Universiteit van Kaapstad en…

Read More

Elizabeth van der Berg. Die mistieke karakter van “Die diensbaarheid van bome” deur Johann de Lange

28 February 2024 By Versindaba

  Hoewel daar van die vroegste tye af baie godsdienstige Afrikaanse gedigte verskyn het, is die mistieke poësie-oes maar klein. Hierdie artikel het ten doel om deur ‘n ontleding van Johann de Lange se gedig, “Die diensbaarheid van bome” uit Vaarwel, my effens bevlekte held (2012) aan te toon dat die gedig as misties bestempel…

Read More

Elizabeth van der Berg. Die mistieke in “Labirint” deur Carel Anthonissen

8 August 2023 By Versindaba

  Carel Anthonissen is ’n teoloog wat na drie bedienings in die NG kerk, in 2005 die eerste nie-Anglikaanse direkteur geword het van die Sentrum vir Christelike Spiritualiteit. Hy beklee die pos tot aan die einde van 2017 waarna hy die werk van die Sentrum op Stellenbosch voortsit deur onder meer die aanbied van kursusse…

Read More

Elizabeth van der Berg. Sheila Cussons se “Bergpaadjie”: die ars poëtiese en mistieke ineengevleg

8 July 202310 July 2023 By Versindaba

  Ars poëtika – die kuns van poësie – was reeds voor 19 v.C. onder bespreking toe die Romeinse digter, Horatius sy gedig, “Ars Poetica” van 476 reëls geskryf het. Sedertdien verwys dit ook na ’n gedig oor digkuns self, waar digters hul menings en ervarings oor die skryf van poësie lug. In die woorde…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon