Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Francis Bacon

Joan Hambidge. Ekfrasis en beeldverse

3 February 2025 By Versindaba

  Linda Hutcheon in A Theory of Parody maak ons attent op die sogenaamde “double voice” van die parodie. Dit transformeer altyd die oorspronklike teks waarmee dit in gesprek tree soos in die skilderye van Francis Bacon waar Velázquez se Pous Innocentius X se mag gedekonstrueer word. Die troon, skryf sy, word soos ‘n bed-kou….

Read More

Joan Hambidge. Ekfrasis Deel III

16 October 2023 By Versindaba

  I Francis Bacon (1909 – 1992), is ‘n Iers gebore Britse kunstenaar. Portrette van pouse en vriende; soms abstrakte figure vasgevang in geometriese strukture. Sy werk is brutaal-eerlik. Dikwels ook kruisigings. Die selfdood van sy vriend George Dyer het ‘n geweldige impak op sy lewe gehad. Love Is the Devil: Study for a Portrait…

Read More

Wilfred Jonckheere. Beeldspraak #6

15 August 202316 August 2023 By Versindaba

  Aspekte van Afrikaanse beeldpoësie van die twintigste eeu. #6   Johan van Wyk DIE KERMIS (Uit Heldedade kom nie dikwels voor nie, 1978) Na ‘n skildery van Henri Koerner, Vanity Fair   Ouma en oupa sit op die stoep. Grashalms spruit skeenhoogte uit die perk. By die bruggie oor die kanaal vang seuntjies paddas…

Read More

Wilfred Jonckheere. Beeldspraak #4

1 August 20232 August 2023 By Versindaba

  Aspekte van Afrikaanse beeldpoësie van die twintigste eeu. 4#   DIE BEELDPOËSIE VAN JOHAN VAN WYK Johan van Wyk behoort tot die generasie digters wat in die jare vyftig gebore is (vgl. André Letoit, Johann de Lange, Johann Lodewyk Marais, ens) en in die laat sewentiger of die tagtiger jare aan die woord gekom…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon