Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Hein Viljoen gedigte

Hein Viljoen. Drie gedigte

30 November 201729 November 2017 By Versindaba

Koki bepeins sy swembad in die kil blou helderte kan skaars ʼn kiem oorleef skaars ʼn repie paddaslyk  gechloor en gealgdood  die pH perfek doodreg hoe waglik groen was dit verlede week dik alge die water swartgroen byna giftig geskik vir Raka om in te waad te rol te swelg paddaslyk oor sy vet pens…

Read More

Hein Viljoen. Teddiebere

5 May 201629 April 2016 By Versindaba

Teddiebere . beertjie in Berlyn in die uitstalkas van die Joodse museum – by Hambidge en haar leerling vind ek ʼn swaai-etiket van The Baby Company – newborn die gedig word gebore in die gapings tussen woorde soos ‘n beertjie uit die Niet verloor geval op straat glimlag geel swart en geel glimlag must have…

Read More

Hein Viljoen. Gekraakte pot

29 April 201622 April 2016 By Versindaba

Gekraakte pot in memoriam  Herman van Wyk wat as die pot misluk of van die hitte kraak deur gebruik bars stukkend val sal die pottebakker dalk nuwe klei op die skyf gooi ’n nuwe vorm met sy vingers uitforseer geglasuur simmetries volmaak gevuur? nee, dit is die gekraakte pot wat lewe saai sover hy gedra…

Read More

Hein Viljoen. Parys

25 April 201622 April 2016 By Versindaba

Parys ek is in die grys donkerte afgevoer in die ingewande van jou terminaal met ’n pyp langs gesluk in ’n bus uitgespoeg ek het deur tonnels geslinger in jou rasende moltrein in ’n breë straat daglig aanskou my tas agter my aangesleep ek het in notre dame die mis beleef die orrel gehoor pragtige…

Read More

Hein Viljoen. Matriksiaal

10 September 2015 By Versindaba

Matriksiaal Vir Bracha Lichtenberg Ettinger miskien sou dit waar kon wees dat ons wie weet tog êrens spore, resonansies deel van ʼn tyd van saam-wording en groei geborge in die baarmoeder aan’t swel en sweef in ʼn warm paradys as man kan ek my dit nouliks indink behalwe dalk ’n vae gemis aan ʼn knus…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon