Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Hilda Smits

Digtersprofiel: Hilda Smits 

12 February 20249 February 2024 By Versindaba

Hilda Smits is in Potchefstroom gebore, en het vroeg reeds geleer dat agt mense na heelwat moeite in een rooi Anglia kan pas. Later jare het haar pa darem ’n kombi aangeskaf, en kon hulle dorpies die grootte van albasters agterlaat vir teer paaie en ’n Ster-Kinekor. Na ’n dekade van (onder andere) wortels pak in…

Read More

Neil Cochrane. Weereens die weduwee – ’n drieluik

1 August 2023 By Versindaba

  Weereens die weduwee – ’n drieluik   Op ’n Sondagmiddag loop die weduwee Viljee in swart geklee met twee kolliehonde langs die see   Uiteraard met apologie   Johann Lodewyk Marais   Ek dig oor spesies versprei oor ons verweerde aardbol nie eintlik oor honderas Canis familiaris soos benoem deur Linnaeus in 1758 taamlik…

Read More

Bester Meyer. Gebruiksaanwysings vir lees: Smits-gedig

23 December 2021 By Versindaba

  Gebruiksaanwysings vir lees: Smits-gedig   ver(sk)yn verdwyn mag die aan(spoor)ing nuwe woorde bring –   vers(k)yk is nie sonde nie verskyk is so raar nie waar nie –   ver(sk)yn verdwyn mag die droomboot ont(spoor) in die niet én die nag se verhale vir oulaas die sterre laat val uit die dak van hierdie…

Read More

Nuwe Bundel. Hilda Smits: mag die diep slaap jou dan

5 October 20215 October 2021 By Versindaba

    mag die diep slaap jou dan Hilda Smits Soos Hilda Smits se eerste, bekroonde bundel die bome reusagtig soos ons was betrek die verse in hierdie bundel die leser by die hoogs persoonlike en gee dit terserfdertyd betekenis aan die universele belewenis. Die verse is magies soos bewussynstroom, soos drome waar die kloutjie…

Read More

Persvrystelling. Ingrid Jonker-prys: Kortlys 2017

15 August 201715 August 2017 By Versindaba

Hilda Smits   –   Hendrik J Botha   –   Bibi Slippers Die bome reusagtig soos ons was – Atropos – Fotostaatmasjien Persvrystelling. Ingrid Jonker-prys: Kortlys 2017 Die kortlys vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse debuutdigbundels wat in 2015 en 2016 gepubliseer is, is pas bekend gemaak. Die prys word jaarliks beurtelings aan ʼn…

Read More

Digstring: “Vir Primo Levi” (Hilda Smits)

13 March 2017 By Versindaba

vir Primo Levi   klein man. jy sing vanuit die diep long van ’n tweede graf, selfs nou vertel die uile van jou hande die storie van jou eerste dood. ek luister na die alewige drup van die groot honger teen jou slape. hier marsjeer almal op krukke, hoor die musiek soos ’n enkele skoot…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon