Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (53) Joachim Ringelnatz. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Robert Schall. Somerlafenis Pluk vir jou ‘n donsveertjie uit die wolkwit matjie Wat stilweg deur die sonnehemel gly. En tooi die kadotjie wat jou begelei Met ʼn fyn groen latjie. Kruip luilekker weg in wuiwende…
Tag: Joachim Ringelnatz vertaling
Joachim Ringelnatz. Vertaling in Afrikaans
Joachim Ringelnatz (1883 – 1934). Vertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Robert Schall Das Ei Es fiel einmal ein Kuckucksei Vom Baum herab und ging entzwei. Im Ei da war ein Krokodil; Am ersten Tag war’s im April. Die eier ʼn Koekoekeier,…
Joachim Ringelnatz. Vertaling in Afrikaans
Joachim Ringelnatz (1883 – 1934) – Vert. in Afrikaans deur Robert Schall. Uit: Die Schnupftabakdose: Stumpfsinn in Versen und Bildern (1912) Drieledige alliansie Eendag vreet weer wat hulle kan ʼn wolf, ʼn beer, asook ʼn man. Oplaas was niks oor om te eet, toe het die drie mekaar gevreet: Die wolf die…