Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Johann de Lange vertaling

Alan Ginsberg. Vertaling in Afrikaans

6 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (69)   Alan Ginsberg. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Johann de Lange.   SKRYN ‘n vertaling   I Ek het my generasie se briljantste breine gesien, verwoes deur waansin, honger, histeries, naak,   wat hulleself teen dagbreek deur die negerstrate voortsleep op soek na ‘n toornige naald,…

Read More

T.S. Eliot. Vertaling in Afrikaans

5 January 20215 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (65)   Die Minnesang van J. Alfred Prufrock T.S. Eliot   As ek gedink het dat my antwoord gegee sal word aan enigeen wat ooit weer na die wêreld sou terugkeer, sal hierdie vlam botstil gestaan het sonder om verder te beweeg. Maar aangesien niemand vanuit hierdie afgrond nog…

Read More

W.H. Auden. Vertaling in Afrikaans

4 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (62)   W.H. Auden. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Johann de Lange.   Begrafnis-blues   Stop alle horlosies, trek uit die telefoon, maak die hond stil met ‘n sappige been, bedek die klaviere en met gedempte trom bring die kis uit, en laat die roubeklaers kom.  …

Read More

Gregory Orr. Vertaling in Afrikaans

4 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (61)   Gregory Orr. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Johann de Lange.   Na ‘n dood   Ek het die voordeur toe hoor gaan en deur die ruit my pa oor die maanverligte gras sien loop en óp met die pad na die boord.   En meteens…

Read More

Ted Hughes. Vertaling in Afrikaans

4 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (60)   Ted Hughes. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Johann de Lange.   Laaste brief Ted Hughes   Wat het daardie nag gebeur? Jou laaste nag. Dubbel-, trippelblootstelling Oor alles. Laatmiddag, Vrydag, Die laaste keer wat ek jou lewend gesien het. Jy’t my brief aan jou verbrand,…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon