Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: John Ashbery

Vertaling deur Hendrik van Blerk: “Soonest Mended” (John Ashbery)

27 February 201526 February 2015 By Versindaba

Stiller Beter   Beswaarlik verdra, lewende op die kantlyn In ons tegnologiese maatskappy, is ons altyd uit noodsaak gered Op die rant van vernietiging, soos heldinne in Orlando Furioso Voor die tyd aanbreek om weer heel voor te begin. Daar was altyd donderweer in die bosse, ‘n geritsel van kinkels, En Angelika, in die Ingres-skildery,…

Read More

Louis Esterhuizen. Tot lof van effektiewe vaagheid

11 June 201313 June 2013 By Versindaba

  Foto deur Steve Pyke. In navolging van die onlangse gesprek oor hermetiese digkuns, lees ek ‘n interessante stuk op Poetry International Web oor die Amerikaanse digter John Ashbery raak; ‘n digter wat allerweë gereken word as nie net een van die vernaamste hermete vandag nie, maar ook as een van die mees gewaardeerde en geliefde digters…

Read More

Louis Jansen van Vuuren. Août/’n Somer solmisasie en ‘n Augustusmaandfragment

23 August 201110 February 2020 By admin

  Août/’n Somer solmisasie en ‘n Augustusmaandfragment. (Agosti in Swahili net vir ingeval) Die hoogsomervakansie in Frankryk kan rofweg vanaf Bastilledag (14 Julie) tot laat Augustus  in jou annuaire opgeteken word. Soos wat dit ʼn gawe Fransman betaam het ek ook die periode met ʼn wye kwashaal in my dagboek ingekleur. My ink is die kleur…

Read More

Alfred Schaffer. Mank

9 February 20109 February 2010 By Versindaba

Dichters zijn net vampiers. Niet zelden leven ze van andermans poëzie, poëzie die hen raakt of irriteert, en inspireert tot het schrijven van een eigen tekst, als in een antwoord. Poëzie die de dichter laat zien wat al gezegd is, en wat er nog te zeggen valt zonder in herhaling te vallen. Zelf ben ik…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon