I Hoe het dit gekom dat Opperman Groot verseboek (en al sy kleinboeties) saamgestel het? Is ‘n digter werklik in staat om gedistansieerd en “objektief” te kan kies? In die reeds genoemde briefwisseling tussen N.P. van Wyk Louw en D.J. Opperman blyk dit dat W.E.G. Louw aanvanklik mede-keurder was saam met Opperman. In ‘n brief…
Tag: Karen de Wet
Nuwe bundel: ‘n Huldiging. Petra Müller: Die skerpgevylde oomblik (Karen de Wet, red.)
’N HULDIGING Die skerpgevylde oomblik: PETRA MÜLLER Karen de Wet Redakteur Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Pretoria, 2022 Naledi, 2022 Inhoudsopgawe Vooraf Die posthumanistiese subjek in Petra Müller se “In die omtes van die hart en ander verbeeldings” Louise Viljoen Petra Müller se totemistiese verbeelding Francois Smith “Jakkals en…
