Marieta McGrath se gedig “sareltjie slaplê van klawer” was is die wengedig. Die beoordelaars het in hierdie kompetisie veral gelet op die korrekte vorm van die limerieke. Hierdie digvorm het vaste reëls, en indien dit nie nagevolg word nie, kan die gedig nie as ‘n limeriek beskou word nie. Verder het die…
Tag: limeriekkompetisie
Limeriek-kompetisie: Oop vir almal
Limerick, Ierland, waar die limeriek-vorm ontstaan het. LW: DIE PRYSGELD VIR HIERDIE KOMPETISIE WORD VERDUBBEL TOT R1 000 EN DIE SLUITINGSDATUM WORD UITGESTEL TOT 15 NOVEMBER. Versindaba borg in die volgende maand ‘n limeriek-kompetisie en nooi alle belangstellendes om limerieke te stuur oor enige onderwerp wat tans relevant is. Wat is ‘n limeriek?…