Sy naam leef in klip Paasnaweke was ons by die kampterrein Betesda buite Potchefstroom – my skoonpa die sendeling en evangelis. Die veld het wyd gelê. Klip kan net klip, want oral was sy teel onderverdeel tot stomme klippertjies, Na die opstandingsdiens het ieder en elk ’n gedenkklip opgetel en dit in…
Tag: Matthé McLoud gedig
Marthé McLoud. No need to be cuckoo to leap off the Alps
No need to be cuckoo to leap off the Alps The Irish Independent, 28 Oktober 2006 Die gletserdorpie Saas-fee is ’n spikkel aan die voet van die Dom en soos ’n koekoek in die oomblik van gestolde horlosiewysers vasgevang. Hier is voetgangers koning en motors verbode. Die koningin van die berge het…