Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Nuwe bundel 2023

Nuwe Bundel. Anita van der Walt: Lewe die sous werd

17 July 2023 By Versindaba

Lewe die sous werd Anita van der Walt met die aarde kennis maak vingers in die klei aardgeleiding van die gees op dees aarde wees   Anita van der Walt is versot op die lewe mét sy vreugde en verdriet. Sy ervaar tegelyk die aantrekkingskrag van die aarde en die bevryding van ’n geloof in…

Read More

Nuwe Bundel. Emmie Bedeker: Die grondgeitjie roep

17 July 2023 By Versindaba

Die grondgeitjie roep Emmie Bedeker Emmie Bedeker se gedigte oor die landskap en die liefde is so aards soos die Namibsand en so helder soos daardie onbesoedelde naghemel. Namibiese seënbede Mag die reën jou sambreel wees die hele somer lank in hierdie dorre land, ’n mopanievuur ’n lamp vir jou voet, die Melkweg ’n dak…

Read More

Nuwe Bundel. Johann Lodewyk Marais: Sirkelgang

4 July 2023 By Versindaba

Sirkelgang Johann Lodewyk Marais Sirkelgang is die skrywer/digter se 14de digbundel en verskyn toevallig 40 jaar ná sy debuutbundel. Volgens prof. Alwyn Roux van Unisa is Marais se nuutste digbundel ’n verbeeldingryke uitbreiding van sy poëtiese oeuvre. Dit spreek die kernkwessies van ons tyd op ’n ekologies-sensitiewe wyse aan in tegnies vaardige en beeldryke taal….

Read More

Nuwe Bundel. Pieter Odendaal: Ontaard

3 July 20233 July 2023 By Versindaba

Ontaard Pieter Odendaal In Pieter Odendaal se langverwagte tweede bundel skryf hy oor aktuele temas soos queer-identiteitspolitiek, geboortegrond, die klimaatskrisis, verlies en vervreemding. Dit is ’n selfbewuste maar ook selfversekerde digterstem wat aan die woord is. Die digter skroom nie om binnetoe te kyk en ongemaklike vrae te vra oor herkoms, tuiswees en heengaan nie:…

Read More

Nuwe Bundel. Tom Dreyer: Nou in infrarooi

25 April 2023 By Versindaba

Nou in infrarooi Tom Dreyer Fisika, die metafisiese, en selfs wetenskapfiksie word verweef in Nou in infrarooi. Soos die titel suggereer, gaan dit hier oor dit wat sigbaar is versus dit wat nié deur blote sig waarneembaar is nie. Bestaande plekke – sommige naby en ander ver – word taktiel en ewokatief in reisgedigte uitgebeeld. Hiermee…

Read More

Nuwe Bundel. Imke van Heerden met Anil Bas en Etienne van Heerden: Silwerwit in die soontoe

15 February 202319 February 2023 By Versindaba

SILWERWIT IN DIE SOONTOE Afrikaans se eerste KI-gedigte Imke van Heerden met Anil Bas en Etienne van Heerden   Geheimsinnige ideale paadjie digby die huis. Silwerwit in die soontoe, saggies soos  ’n spokerigheid.   Silwerwit in die soontoe is ’n eerste poging om die menigte moontlikhede van Afrikaans met behulp van kunsmatige intelligensie (KI) te…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon