Onderhoud met René Bohnen oor haar nuwe bundel Op die vingerpunte van die heelal, deur Louis Esterhuizen. René, van harte geluk met jou derde digbundel, Op die vingerpunte van die heelal. Jy het in 2000 gedebuteer met Spoorsny as selfpublikasie. Daarna het In die niks alom (2011: Lapa Uitgewers) gevolg. Hoe voel dit om hierdie…