Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: PEN Afrikaans Nuusbrief

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Sepetember 2024

16 September 2024 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Tuin van Digters is hier Ons sien uit na die Tuin van Digters-fees wat hierdie naweek by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaasvind. PEN Afrikaans bied om 13:00 op Saterdag 14 September ’n paneelbespreking aan waartydens Martina Klopper, Jolyn Phillips en Bibi Slippers met Andries Visagie in gesprek…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Mei 2024

10 May 2024 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans PEN Afrikaans neem deel aan UNESCO se Aschberg-program   Dit is vir ons ’n plesier om in hierdie nuusbrief meer te vertel van ’n besondere eer wat PEN Afrikaans te beurt geval het, naamlik om op uitnodiging van PEN International deel te neem aan UNESCO se Aschberg-program. Die doel…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: September 2023

13 September 2023 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans PEN Afrikaans by die Toyota US Woordfees 2023 Ons sien uit daarna om by die komende Toyota US Woordfees die eerste lesing in ons lesingreeks oor verskillende aspekte van media- en uitdrukkingsvryheid aan te bied. Max du Preez sal die lesing lewer in ’n sessie wat deur Mercy…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Augustus 2023

14 August 2023 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Wenner van Jan H Maraisprys bekend gemaak   Prof. Louise Viljoen van die Universiteit Stellenbosch is onlangs aangewys as die ontvanger van die gesogte Jan H Maraisprys 2023. Sy ontvang die prys as erkenning van haar bydrae ten bate van die Afrikaanse letterkunde. Dit sal later vanjaar by ’n…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Mei 2023

17 May 2023 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Suksesvolle aansoeke: Jakes Gerwel Stigting en PEN-skrywersresidensie Baie geluk aan die skrywers wat gekies is vir die 2023 Jakes Gerwel Stigting en PEN-residensie! Dit is ’n plesier om die aankondiging hierby in te sluit. Dit is ook hier op ons webwerf beskikbaar. Ons wens die skrywers ’n produktiewe…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: April 2023

18 April 2023 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Jakes Gerwel Stigting en PEN-skrywersresidensie Sedert ons vorige nuusbrief het aansoeke gesluit vir die residensie wat PEN Afrikaans en die Jakes Gerwel Stigting vanjaar weer saam met PEN South Africa aanbied. Baie dankie vir die belangstelling en sterk aansoeke. Die suksesvolle aansoekers, asook die internasionale deelnemers van ander…

Read More

Pen Afrikaans. Nuusbrief: November 2022

21 November 2022 By Versindaba

  Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Notule en verslae: PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering Baie dankie vir die goeie deelname tydens ons algemene jaarvergadering. Dit was ’n plesier om saam te kan terugkyk op die jaar en saam te kan vorentoe kyk. Fiona van Kerwel het byvoorbeeld meer vertel oor “Die onsigbare kind”,…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Augustus 2022

15 August 2022 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Radiovoorlesings van top-3 wenverhale: Toegang Sedert ons vorige nuusbrief is nog een van ons Toegang-kortverhaalkompetisie se wenverhale op RSG se Kortom uitgesaai. Baie dankie aan Dean Balie en RSG vir die treffende voorlesings.     Anton Döckel het die derde prys ontvang vir sy kortverhaal “Wind”. Luister hier…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon