Kannaland Dié mensliefland noem ons Kannaland in ons huisies wit nederig klein het die lamp nog pit en gesels nog grein maar jy weet met ’n lekkerte soos bruilofswyn snags brand die sterre en bedags die aalwyn want oor Kannaland oor Kannaland ontplof kandelare klokkiesblom in rooi kartetse van die…
Tag: Pieter Fourie gedig
Daniel Hugo. Knapsekêrel
Knapsekêrel vir Pieter Fourie in die telegraafkantoor het jy as klerk veral dit geleer: om woorde te tel en hul waarde te weeg want dit kos ’n prys om bondig te berig oor die lewe: sy vreugdes en die durende ellende jy het toe reeds geweet waar om die woord stop…
