Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Post-Koronagedigte

Joan Hambidge. Cependant 

11 October 20206 November 2020 By Versindaba

  Post-Koronagedigte   Cependant    Al my steierwerk steier / stelte val af / alles waaraan ek vasgeklou het / is water / geBarnard Gilliland / die nuwe normaal / is abnormaal / maskers / verweerskrifte / gaan my nie verby o heiland / die hoogland was my woning / nou Wayne Koestenbaum se hotelkamers…

Read More

Gerard Scharn. terug naar de tijd die was

10 October 20208 October 2020 By Versindaba

  Post-Koronagedigte   terug naar de tijd die was   de angst dat het boek dat ik nu lees de laatste bladzijde niet haalt is dan bezworen, zoals de blakerteks verzekert een riller zonder weerga waarin met opzet het einde blanco is gelaten   ik hoor de hoefslag van vier ruiters en schallende bazuinen het…

Read More

Joan Hambidge. Liefde in die tyd van korona

9 October 20209 October 2020 By Versindaba

  Post-Koronagedigte   Liefde in die tyd van korona Vanselfsprekend ‘n masker vir beide liefhebbendes, geen aanraking of soen nie; selfs in verskillende tydsones, vreemde vastelande nes ‘n kinderlegkaart verkeerdom of onderstebo afgedruk. Jou plek én myne (terselfdertyd); net ‘n gedeelde skerm: min of meer.   © Joan Hambidge, 2020  

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon