Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
11 October 20206 November 2020

Joan Hambidge. Cependant 

 

Post-Koronagedigte

 

Cependant 

 

Al my steierwerk steier / stelte

val af / alles waaraan ek

vasgeklou het / is water / geBarnard

Gilliland / die nuwe normaal /

is abnormaal / maskers / verweerskrifte /

gaan my nie verby o heiland /

die hoogland was my woning /

nou Wayne Koestenbaum se hotelkamers

flikker / verliese / ‘n klein stap van hier

tot in die gestig / ek check nou elke dag

in / nie meer uit nie / my temperatuur 36.1 /

vlakke skuif / in hierdie tyd van swart swane /

terug tot in die doofpot / o hoor my aan o hoor my aan

 

© Joan Hambidge, 2020

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Gerard Scharn. terug naar de tijd die was
Christo van der Westhuizen. Lockdown, Mei 2020 →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling

Nuutste bydraes

  • Daniel Hugo. Donald Riekert (1947-2011)
  • Anton Döckel. NPvWL
  • Koos de Wet. Houtkappers
  • Anton Döckel. Klipskerwe
  • Krige Visser. stroper

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Anton Döckel. Klipskerwe6 July 2026

    Treffend, Anton.

  2. Marieta McGrath on Anton Döckel. Klipskerwe6 July 2026

    Mooi.

  3. Marianne de Jong on Ilse van Staden. en as ek doodgaan3 July 2026

    Treffend.

  4. MC du Plessis on Anne-Marie Bartie. slenterskemer30 June 2026

    SLENTERSKEMER is 'n treffende en diepgaande besinning en gedagtes oor identiteit en verlies van die verlede. Dit oorbrug die gaping…

  5. Alwyn Roux on Joan Hambidge. Ander name die sluimer nog28 June 2026

    Uitstekende vers.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d