Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Robin Robertson

Joan Hambidge. Ekfrasis

27 January 202528 January 2025 By Versindaba

  Op die voorblad van Linda Hutcheon se A Theory of Parody word ‘n skildery van Magritte se Perspective (Le Balcon de Manet) afgedruk.In hierdie studie verwys sy na die inter-art discourse van die parodie.     Robin Robertson dig so:   Glass of Water and Coffee Pot after Chardin   These rooms of wood,…

Read More

Joan Hambidge. Very like a whale

23 January 202527 January 2025 By Versindaba

  I Wanneer ‘n geel of rooi kaart in sokker uitgedeel word, sien ‘n mens die verbasing, skok, ongeloof, woede op die gesig van die speler. Maar die skeidsregter het die oortreding gesien. En dan speel die kamera, stadig in slow motion, alles uit. In die digkuns is digters dikwels ongelukkig oor ‘n resensie wat…

Read More

Joan Hambidge. Nogmaals Robin Robertson

20 January 2025 By Versindaba

  Robin Robertson se intieme gedigte is uiters boeiend.   Hipotese: Daar bestaan ook genderverskille tussen gedigte van manlike digters (wat dikwels meer op die sien/kyk fokus) en vroulike digters wie se verse meer fokus op aanraking. Dit skryf hierdie leser in 2016 in ‘n resensie oor die heruitgawe van Fanie Olivier se bloemlesing Die…

Read More

Joan Hambidge. Ontoeganklike versus toeganklike gedigte

13 January 2025 By Versindaba

  Menno ter Braak, ‘n modernistiese skrywer, verwys na “die duister digter” en die literator, A.P. Grové het ‘n reeks opstelle geskryf met hierdie titel in 1949. Is die “oop” toeganklike gedig “beter” of meer aanvaarbaar as die ingewikkelde gedig? Albei mag. N.P. van Wyk Louw het sowel eenvoudige as verwikkelde gedigte geskryf. Maar selfs…

Read More

Joan Hambidge. Sailing the forest

6 January 2025 By Versindaba

  I Die ontdekking van ‘n nuwe digter is altyd ‘n ongelooflik verrykende ervaring. Só beland die Skotse digter Robin Robertson se Sailing the forest onverwags in my kerskous. ‘n Keuse uit sy digkuns. ‘n Geskenk van die digter Juanita Louw. Die gedigte is gelade. Nadat jy ‘n vers gelees het, besef sy jy eers…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon