Tofet Nog ‘n profesie vervul! Absoluut verstommend! Iemand uit Ghana laat weet via-via-via: Lees Jeremia 7:32! “En hule sal in Tofet begrawe, omdat daar geen plek sal wees nie.” En waar is Tofet? (Sê-vra die “Geliefde Broeder”.) Gebruik Google Maps! Dis in Italië! Duidelik ‘n profetiese vervloeking! Lees en stuur aan na vyf…
Tag: Ronel de Goede gedig
N.P. van Wyk Louw 50. Ronel de Goede
Jezus Christus offert zijn bloed voor ons Gustave van de Woestijne wie hy ook al was maagdekind timmermanstelg storieverteller wonderwerker relskopper minnaar of te not of hy was wat hy was wysgeer gesalfde geofferde of hy is wat hy geword het die een wat godseun genoem word traak my nie juis nie…
N.P. van Wyk Louw 50. Ronel de Goede
Kraalogies Pa het van jongs af wedrenduiwe gehad opreg geteel nie sommerse duiwe nie kransduiwe met rooi om die oë kon hy nie verduur nie irriterend die alewige gebrom hooo-hooo-hooo-hooo-hooo Kraalogies was Pa se spogduif Kraalogies het hy vir my benoem die rooibontes was graanplunderaars stoepbetjortsers…
