Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Ronel de Goede kwatryn

Kwatrynkompetisie (163)

1 May 20217 May 2021 By Versindaba

  Ritueel Skemeraande se geliefde ritueel geskied weens die virus soms virtueel: die skink, die klink en die fyn, fyn proe van keurwyn – o, steeds so sensueel!’   © Ronel de Goede, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (66)

27 March 202110 May 2021 By Versindaba

  Wynproe   Wag en word verlei deur die tintelgeur. Proe liggies, en langsaam, aan die oes se keur. Laat dit in jou mond drentel en dartel voordat jy sluk, as die virus jou laat treur.   © Ronel de Goede, 2021        

Read More

Kwatrynkompetisie (47)

19 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Hoe? Hoe sou ’n mens die skakerings beskryf? Die geure, die smake, die keurwyn se lyf? Hoe sou ’n mens die pes kan verstaan as jy nie met mondjiesmaat die lewe bedryf?   © Ronel de Goede, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (41)

11 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Nota op yskasdeur   Indien die Covid-pes my sou kom haal, moenie stres nie – als is reeds betaal! In my óú trousseaukis blink rosé en cabernet in oorvloed (tjeers!) vir die begrafnisonthaal.   © Ronel de Goede, 2021      

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon