Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Rosa Keet gedig

Rosa Keet. Darwin

7 March 20236 March 2023 By Versindaba

  Darwin   Ek en alles rondom my stort in duie dis wreed maar waar. In duie gestort beteken duidelik meer as een dui wat gestort het.   Ek glo of eerder ek het ’n vermoede dit kan ook dui op die hordes spesies en kulture wat al in duie gestort het.   ’n Geluksalige…

Read More

Rosa Keet. nm

7 March 20236 March 2023 By Versindaba

  nm   Klein Nano is deesdae die wetenskap se gonswoordmaaksel ’n  ikoon sonder regulasie waarmee een meneer iewers in ’n laboratorium wag om die ganske wêreld te koloniseer.   Want wanneer is genoeg ooit genoeg?   Volgens mevrou Google is nano delikaat gelyk aan ’n petieterige een miljardse van ’n meter of omtrent die…

Read More

Rosa Keet. Nog steeds om die gebeentes

6 March 20238 March 2023 By Versindaba

  Nog steeds om die gebeentes   Al is die skelet en skedel meer bestand teen aanslae van buite as die weekdele alleen al bly die geraamte oorwegend dieselfde been van my been.   Al spoeg ek herhaaldelik stukkies uit verslyt verbrysel en kapot vir die aasvoëls die tandmuis die graf in hulle moer in…

Read More

Rosa Keet. Voorspoedige Nuwejaar…

6 March 20238 March 2023 By Versindaba

   Voorspoedige Nuwejaar…   Jaareind merk die begin van voornemens. Op hierdie oujaar is ’n verjongingskuur op die agenda.   Ek moet spring want die onderdele raak verslete dit raak noodsaaklik om te gryp na enige moontlike verbeteringe.   Ek laai die program vir opgradering af soek deur alle harde- en sagteware na verwydering en…

Read More

Rosa Keet. Old Spice

6 March 2023 By Versindaba

  Old Spice        (en Aromatics Elixir)     Jy ruik lankal nie meer na mens nie (newwermaaind ’n nartjie of anys). Jou daaglikse ablusies vereis ’n  verstommende getal chemichaliё welriekend gespuit in jou naeltjie, of gepeper in al jou holtes en geheime kamers. En daar is ietsie met meer as ’n sweempie kruie agter…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon