Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (38) Seamus Heaney. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Charl-Pierre Naudé. Dood van ʼn natuurkundige Heeljaar lank het die vlasdam in die hart van die hoewe geëtter; swaar koppe groen vlas was reeds vrot daar; afgetrek deur reusagtige klodders. En daagliks het die strawwe son…
Tag: Seamus Heaney vertaling in Afrikaans
Seamus Heaney. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (30) Seamus Heaney. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws. Chanson d’Aventure Die liefde se misteries vermeerder wel in siele, Die liggaam is egter sy boek. lll Die drywer by Delphi staan sy man, Sy ses perde en strydwa…