Foto’s van die pasafgelope Versindaba poësiefees
wat op 17/18 September 2010, Stellenbosch, plaasgevind het.
[Foto’s deur Marlise Joubert]

Dorothea van Zyl open die Gala-aand by Versindaba 2010

Marlene van Niekerk & Melt Myburgh, organiseerder van die Versindaba 2010

Alida Potgieter & Nicol Stassen tydens die oorhandiging van die Proteaprys vir Poësie. Alida het die prys namens Breyten Breytenbach in ontvangs geneem.

Leon de Kock & Albert Grundlingh

Desmond en Clair Painter

Iris Bester & Naas Steenkamp

Loftus Marais & Marius Crous

Marlene van Niekerk & Marga Collings van NB-Uitgewers

Tom Gouws gesels met ou vriende.

Louis Esterhuizen & Marlise Joubert

Bibi Slipppers & Eckhard Cloete

Danie Marais, Zandra Bezuidenhout & Riana Barnard van Tafelberg Uigewers

Kobus & Zouna Lombard
Nog foto’s [2] hier van die Versindaba 2010 Poësie-fees