I In 1825 het Mendelsohn sy beroemde oktet vir strykers gekomponeer. https://www.youtube.com/watch?v=9JTH4ZdJcjk Besoek 22 Februarie 2026 Jou IP-adres bestaan uit 32 bisse wat in vier oktette verdeel is en wetenskaplikes meen nie-metale kry elektrone by en metale verloor dit weer weens atome se neiging om ‘n oktet te vorm. Die slotvers in die reeks…
Tag: Wilma Stockenström “Hierdie mens”
Joan Hambidge. George Steiner, Eddy van Vliet en “Hierdie mens”
I Eddy van Vliet se Na die wette van afskeid en herfs is vertaal deur Daniel Hugo en uitgegee deur Protea in 2021. In 1998 verskyn ’n Pleidooi vir die poësie ook by Protea. Heilna du Plooy het dit vertaal. Twee bakens in ons bedryf. ‘n Gesiene digter en iemand wat belangrike stellings oor die poësie…
Joan Hambidge. George Steiner en Christopher Norris: Wilma Stockenström se “Hierdie mens”
I Hierdie mens Sedert Spesmase in 1999, is Hierdie mens Wilma Stockenström se eerste digbundel in 14 jaar. Die toonaard is verfrissend speels en lig, die verse meesal kort en gestroop tot die essensie. Dis toeganklike verse, gekenmerk deur ’n ironiese inslag, en fokus op momentopnames tipies van die later lewe. Die bundel staan…
