Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
15 May 20093 September 2013

Andries Bezuidenhout. Skilder met woorde

POP IN ʼn BOKS
(ʼn Kleuterrympie)

Pandora of Tant Dorah? Wie sou kon sê
wat dan nou onder in die trommel lê?
ʼn Gollywog, Jack-in-a-box? Wie sou tog weet
wat kan gebeur as jy die slot oop steek?
ʼn Kraak, ʼn klap, en voor jy kan sê “mes”
het alles verander, is die gees uit die fles.
En nou moet jy wens, stomme mensekind
dat Poppie Nongena haar vrede sal vind.

(By “Sunlight Boer” van Markus Steinman, geskryf vir die ATKV se produksie Skilder met woorde.)

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

Gert Rautenbach. Die eerste twaalf treë op Mars →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling

Nuutste bydraes

  • Helena Oosthuizen. 3 gedigte
  • Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels
  • Andrea Sieberhagen. Tolbos
  • Koos de Wet. die karoo-kat
  • PEN Afrikaans. Nuusbrief: Julie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  2. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  3. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

  4. Maryna Janse van Rensburg on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Uitstekend. Mooi.

  5. Dr PS Swathe on Joan Hambidge. Lina Spies Deel I13 July 2026

    Kat op 'n warm plaat.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d