Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
14 February 20116 September 2013

Desmond Painter. Manuel Bandeira skryf oor Londen

Sao Paulo
Sao Paulo

Gewonder vanwaar my skielike obsessie met die Brasiliaanse digkuns? Wel, ek is op pad São Paulo toe vir ‘n akademiese besoek. Ek vertrek Dinsdag en sal oor ‘n bietjie meer as ‘n week weer terug wees in Stellenbosch. Baie toeriste verkies natuurlik om São Paulo eerder te vermy, maar dit is een van die wêreld se grootste metropolitaanse gebiede, ‘n stad bekend vir sy naglewe, straatkuns en argitektuur, en ek is nogal opgewonde om iets hiervan te kan ervaar. Die New York van die Suide, wil sommiges beweer. Ek is nie seker of ek sal kan blog terwyl ek daar is nie; maar ek sal in elk geval foto’s en indrukke versamel en later hier kom deel. Vir eers ‘n laaste gedig van Manuel Bandeira — ‘n wonderlike stadsgedig, maar nie oor São Paulo nie:

 

London Elegy – Manuel Bandeira

Ovalle, little brother, tell me
Du sein de Dieu ou tu te reposes
Do you still recall London and her moons?
It’s hard to imagine you here
— London is troppo big —
With your impossible love, your certitudes, gaps
You, Saint of the Red Light District, whore-house sinner
Lost in the early morning, sitting on the kerb
By the brothels, crying
The maps have played tricks on me:
Did you ever feel how Mayfair seems unrelated to the Thames
Did you feel that to be a pedestrian in Oxford Street
You have to like Rimbaud, genius and walker?
Or then a Portuguese
— Like the poet Alberto de Lacerda —
Ovalle little brother, how did you feel
In this sad and huge London
You who were always looking for a bit of Jesus
In everything
How did you look at these houses so exasperately alike
Were you sometime ill, continuously looking
From behind the panes at the lettering across the street?
— RAWPLUG HOUSE, RAWPLUG CO. LTD., RAWLING BROS.
In which bars did you drink the blues
Did you some evening ask the little women
In Picadilly Circus forgiveness
Did you go to the British Museum to look at
The Lapithaean virgin raped by the centaur
Did you take communion by the Infant Jesus of Piero
De la Francesca in the National Gallery?
Were you aware of Dame Edith Sitwell and her
‘Trio for two cats and a trombone’?
Ovalle, little brother, you are today a shiny star
In the high seas
Send to my London anguish a ray of your warm eternity

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Desmond Painter. Die Brasiliaanse digkuns in vertaling
Desmond Painter. Op pad na São Paulo →

4e gedagtes oor “Desmond Painter. Manuel Bandeira skryf oor Londen”

  1. Andries Bezuidenhout says:
    14 February 2011 at 13:01

    Stem saam oor “Runaway”. My CD skyn al deur waar nr. 8 moes wees. Nrs. 2, 3 en 5 vat nou punishment. Ek sien Ross het ‘n nuwe boek uit, maar nog nie in een van die winkels hier raakgeloop nie. Dit gons ook hier omdat ‘n Radio Tuks DJ nie geweet het wie Neil Young is nie. Red nou ‘n nasie!

    Reply
  2. Desmond says:
    14 February 2011 at 12:43

    Andries, die feit dat Nick Cave vir ‘n rukkie daar gewoon het is een van die redes waarom ek Sao Paulo wil besoek!!

    Wat High Violet betref: “Runaway” was beslis die grown-up love song of the year in my boek.

    Bly jy het van The Rest is Noise gehou. Alex Ross wys myns insiens wat ‘n mens met nie-fiksie kan bereik as jy goed kan skryf en passie vir jou onderwerp het.

    Reply
  3. Andries Bezuidenhout says:
    14 February 2011 at 12:08

    Voor ek vergeet! Ek sien Arcade Fire het die Grammy gewen vir beste plaat. Nou voel ek so half ongemaklik oor die feit dat ek so baie daarvan hou. Ek flip tussen “The Suburbs” en “High Violet” in die kar. “High Violet” wen op die oomblik wat rotasies betref – “I don’t have the drugs to sort it out…” Ek is ook klaar met “The Rest is Noise” (wow!) en my “wishlist” by die online-winkel word al hoe swaarder.

    Reply
  4. Andries Bezuidenhout says:
    14 February 2011 at 12:03

    Desmond, kyk ook Nick Cave & the Bad Seeds se “Do you love me?” video vir inspirasie! En ek dink Clive Chipkin het oor die Sao Paulo-Johannesburg argitektoniese link geskryf in “Johannesburg Style”. Neem ASB. baie geboue af!

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d