Andries Bezuidenhout. Stadige rit deur landskap, Vrystaat – ‘n fotogedig

STADIGE RIT DEUR LANDSKAP, VRYSTAAT

!
Potholes
!
Potholes
!
Potholes
!
Potholes
!
Potholes
!
Potholes
!
Potholes
!
Potholes
!
Potholes
!
Potholes
!
Potholes
!
Potholes
!
Potholes
!
Potholes
!
Potholes
!
Potholes
Potholes
!
Potholes
!
Potholes

Bookmark and Share

3 Kommentare op “Andries Bezuidenhout. Stadige rit deur landskap, Vrystaat – ‘n fotogedig”

  1. karin brynard :

    Wonderlike foto-essay, Andries!

  2. Marlise :

    Liewe aarde! Ek is bly jy het nie in een van hulle verdwyn nie…

  3. Andries Bezuidenhout :

    Dankie Karin en Marlise! Ek het besluit om eerder die landskappe as die paaie af te neem.
    Marlise, ek dink in “Citizen Kane” het Orson Welles juis ‘n gat in die vloer gegrawe om ‘n besonderse hoek vir ‘n kameraskoot te vind. Ek moes meestal die veld in boender. Die foto’s is almal in een rit geneem van die Weskus af terug Gauteng toe. Ons verkies agterpaaie, omdat dit stiller is. Helaas, die rit is dan ook heel stamperig. Die projek het die pad egter baie korter laat voel.
    Sulke gate kom nou van GEAR en “fiscal discipline”. Vir tien jaar geen werk aan paaie nie, omdat dit kwansuis goed vir beleggersvertroue in die land is. Reverse GEAR, as jy my vra.
    Toe ek verlede week van Swaziland Lesotho toe ry, moes ons telkens stop vir padwerke. Al die verlore werk moet nou weer op een slag ingehaal word.
    Ry. Stop. Ry. Stop. Ry. Stop. ens.
    Ek hoop ons kan eendag daai bordjies afhaal. Van geloof, hoop en liefde, is die grootste seker die hoop.

  •