Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
11 October 201111 October 2011

Louis Esterhuizen. Hongaarse digkuns in vertaling

 

Danksy uitstekende vertalings word die Oos-Europese digkunste tans wêreldwyd gesien as besonder dinamies en van uitsonderlike gehalte. Vandaar die statuur van onder andere die Hongaarse digkuns wat veral deur George Szirtes (foto), eweneens ‘n gerekende Britse digter, deur middel van sy volgehoue vertalings gepromoveer word. En daarom dat ek heel opgewonde was om onlangs op die webtuiste Hungarian Literature Online (HLO) ‘n onderhoud met Szirtes raak te lees …

Reeds was hy ‘n gevestigde (en bekroonde) digter toe hy Hongarye in 1984 die eerste keer besoek het. Kort na dié besoek het hy begin om ‘n hele gallery van prominente Hongaarse skrywers en veral digters na Engels te vertaal: Dezso Kosztolányi, Imre Madách, István Vas, Sándor Csoóri en Sándor Weöres. (Laasgenoemde twee digters is gewis persoonlike gunstelinge.)

Nietemin, as lusmaker die volgende aanhalings –

Op die vraag wat ‘n goeie vertaling van ‘n minder suksesvolle onderskei, het Szirtes soos volg geantwoord: “A bad translation is one that has no life in the receiving language. It can still be a good crib or gloss but it cannot be read as art. For me a translation should have a force equivalent, or close to equivalent, to the force of the original in the original language. But there is no such thing as a perfect literary translation and such judgments are inevitably coloured not only by personal but by cultural circumstances too.”

En dan, nog ‘n uitspraak wat met bogenoemde verband hou: “It irritates me more than anything when the translator takes upon herself or himself to redress a political imbalance by mangling a perfectly open text just to show that they are not simply co-opting it.”

Vir jou leesplesier volg een van George Szirtes se gerekende vertalings hieronder.

***

 

Fire, we say

 

“What kind of spirit, what sort of fire?”

 

Flesh, we say. Though I don’t know

your flesh. It isn’t mine to know,

merely hidden, bloody, decaying stuff. 

 

Bone, we say. I hide and lightly touch:

I know its articulation, its perfect

mechanism, but it isn’t you, not half enough. 

 

Eyes, we say. My lips feel the rapid

trembling motion of your eye beneath the lid. 

 

Inside your mouth the gentle pink

silkinesses where your body heat

pulses, transfusing tissue,

the eddies of your navel, the secret

valleys between your toes, the spiral

windings of your ears, the cradle

of collarbone and shoulder-blade

where I can drown in your scent

and sleep, those muscles of yours

so toothsome, your heat, your excitement,

the overpowering smell of fresh sweat,

your fierce tight embrace – still none of that is you. 

 

You are living flame. Bone, flesh and blood,

you blaze where decay may not touch you,

you are movement itself, the prime mover,

occupying your body as you might a nest,

my body too, the way that you push onward,

let nothingness too have life, let flame lick sky

it powers and fills, with no source left to light it – 

fire, we say: what we feel is the burning.

 

© Anna T. Szabó (Vertaling: George Szirtes)

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

Louis Esterhuizen. Die gedig as waarheidsbeeld van die lewe →

1e kommentaar op “Louis Esterhuizen. Hongaarse digkuns in vertaling”

  1. Evette Weyers says:
    20 October 2011 at 12:16

    Louis
    Dankie vir hierdie kortpadkies na Japenese, Hongaarse en Iranese digters. Pure rykdom!
    Bly jy is so aanwesig op die blogs.
    haastig op die hoef,
    evette

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Melt Myburgh
  • Nini Bennett-Moll.  Brood van die engele
  • Joan Hambidge. Ook elders aan diens nou
  • Nuwe publikasie: Ingrid Jonker: Een dichtersleven (Petrovna Metelerkamp, vet. deur Gerard Scharn)
  • Joan Hambidge. XXXIX

Nuutste kommentaar

  1. Cobus van den Berg on Krige Visser. parodie en ironie20 July 2026

    Dankie Krige. Ek lees dit oor en oor….sodat dit kan insink.

  2. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  3. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  4. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d