Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
14 February 2014

Hannalie Taute. Die padda wil gaan opsit….

SOETSTEEL SYSOENTJIES – RIKA CILLIERS

Systeel soetsoentjies

Steel sy soet soentjies

Steel soet sy soentjies

Seisoentjies steel soet

(Foto: “Tong uitsteek is soentjies vra” 2014 Hannalie Taute.  Borduurwerk en doillie op binneband/rubber)

 

Vir een of ander rede dink ek aan paddas wanneer ek die woord ‘liefde’ of ‘Valentynsdag’ hoor.

Ek wonder wat sou Freud te se gehad het oor hierdie neiging.

Aangesien dit vandag Valentynsdag is, het ek dit goed gedink om ʼn  inskrywing met ʼn padda tema te doen.

Dus gepraat van paddas en soentjies…dit laat my dink aan sprokies en prinse wat my bring tot by die naam Lancelot; maar nie die ‘Lancelot’ as prins nie,  maar Lancelot Hogben.

Lancelot Hogben lei my weer terug na die ‘African clawed frog’ (Xenopus laevis), wat my gedagtes stuur in die rigting van die eerste swangerskap toetse (indien julle meer wil lees oor die soort toetse kyk hier):

1939 – Hogben (Xenopus): In the Hogben test, a female African clawed toad (Xenopus laevis) is injected with urine (or an extract) into the dorsal lymph sac. The presence of five, six, or more eggs within four to twelve hours indicates pregnancy. A similar test was done using male frogs or male toads. A woman’s urine or serum is injected into the dorsal lymph sac of two male frogs (Rana pipiens) or male toads (Bufo marinus). The presence of spermatozoa in the cloacal fluid of both animals is positive; in one animal, inconclusive; in neither animal, negative. This test is named for the British biologist Lancelot Hogben (1895-1975). Although the Hogben pregnancy test had the advantage of not killing the test animals, it was replaced by immunological methods in the 1960s.

Nou alhoewel Lancelot Hogben ook  ʼn digbundel genaamd “Exiles of the snow and other poems’ geskryf het is hy meer bekend vir sy werk wat te doen het met die Xenopus Laevis.

Terwyl ons op die onderwerp van paddas is, wonder ek wat sommige van jul gaan geniet as Valentyns-ete?  Wat van gestoofde padda?

GESTOOFDE PADDA – G.M.A HAHNEKOM

Ou Vanduin krijg een groot padda in zijn tuin,

Ou Piet Malan het die padda gavang,

Ou Jacob Burger het die padda verwurre,

Daantje van Pa word bang, hij het weg geja.

Maar Ou Jan Bleek

Geef die padda een goeije steek,

En ou Mr. Rood

Slaat hem toen verder dood.

Zoo het hul die arme dier,

Gemoor en geknouw,

En na zijn dood

Nog een groot vergadering gehou.

Maar raai wat zeg ou Mrs. Steijn?

Men kan padda vlijs niet eten, het is onrein.

Maar ou Mr. Kelelrman,

Zeg dat men daarom padda vlijs eten kan.

Raai wat zeg lange Nikker?

Van padda vlijs wordt men al dikker.

Zou het ou Mrs. Kraai een stukje gebraai,

En ou Pieter Hoofd het een stukje gestoof.

En ou Pieter Makort

Krijg meer als de helft op zijn bord.

En ou Auntie Kijt,

Eet te veel toen krijg zij spijt.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Marlies Taljard: Ernst Wiechert – Märchen
Gisela Ullyatt. ‘Daar waar jy woon, is baie lig’: die moederskap van verlies. →

5e gedagtes oor “Hannalie Taute. Die padda wil gaan opsit….”

  1. Leon Retief says:
    17 February 2014 at 18:44

    Hannalie, ek kan regtig nie onthou van Hogben se skryfstyl nie, ek het die boek baie lank gelede gelees.

    Reply
  2. Hannalie says:
    17 February 2014 at 09:49

    Sjoe Leon, my wat-om-te-lees-lys groei teen n geweldige tempo en ek hoop ek sal by alles uitkom in hierdie leeftyd. Nog werke van hom volgens ou wiki wat interessant lyk is: Dangerous thoughts(1939), From Cave painting to comic strip (1949)The mother tongue (1965), Maps mirrors and mechanics (1973) en dan ook How the world was explored….Aan die ander kant het ek gelees dat George Orwell vir Hogben gebruik het as voorbeeld van hoe om NIE te skryf nie-dit is waarom ek wonder hoe verstaandbaar sy skryfstyl is. Daar is sekerlik n verskil om vir n wiskundige/wetenskaplike teenoor n literere gehoor te skryf?

    Reply
  3. Leon Retief says:
    15 February 2014 at 21:38

    Hannalie Mathematics for the Million is maklik verstaanbaar, dis natuurlik al lank gelede gepubliseer maar uit wat ek daarvan kan onthou is dit ‘n goeie inleiding tot die elementere aspekte van die vakgebied. Moenie die ander boek probeer nie, dis ook al oud en is ingehaal deur nuwere ontwikkeling, maar ek reken mens kan dit wel beskou as ‘n soort van geskiedenisboek waardeur mens kan terugkyk na die stand van sake in daai tyd.

    Reply
  4. Hannalie says:
    15 February 2014 at 07:56

    Leon, ek was ook heel verras. Ek meen ek het geweet van die Hogben toets, maar groot was my verbasing toe ek meer begin lees het van die man agter die toetse. Ek wil graag sy “mathematics for the million lees’ en hoop dat ek dit sal kan verstaan?! Ek het gesoek na voorbeelde van sy gedigte; maar dit lyk my ek sal dieper moet soek. Volgens Wikipedia het hy ook n ‘internasionale’ taal (Interglossa) geskep! n Man van vele talente.

    Reply
  5. Leon Retief says:
    14 February 2014 at 19:03

    Hannalie, ek het nie geweet Hogben het ‘n digbundel geskryf nie – dankie vir daai inligting. Hy was nogal ‘n veelsydige person en ek het in die jaar toet twee van sy boeke gelees: Mathematics for the Million en Science for the Citizen – of min of meer sulke titels. Hy is meestal bekend vir die swangerskaptoets waarvan jy praat maar het ook ander belangrike werk op die gebied van biologie gedoen.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d