Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
12 June 202018 June 2020

Oproep om bydraes. Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans

 

Huldenummer TN&A (2020-2) DANIEL HUGO

 

Ter gelegenheid van zijn vijfenzestigste verjaardag wordt aan Daniel Hugo (1955) een huldenummer aangeboden. Hugo is behalve dichter, met meer dan vijftien dichtbundels, bloemlezer, literatuurcriticus en vertaler uit het Nederlands en het Engels. Meer dan vijftig titels vertaalde hij uit de Nederlandstalige literatuur (proza en poëzie), onder anderen Herman de Coninck, Stefan Hertmans, Gerrit Komrij, Tom Lanoye, Harry Mulisch, Adriaan van Dis, Miriam Van hee en Dimitri Verhulst. Recent verscheen Die verdriet van België (Protea Boekhuis) van Hugo Claus. Hugo behaalde aan de Universiteit van die Vrystaat in 1989 de doctorstitel met het proefschrift Die digter en sy middele: ’n Ondersoek na die vernufpoësie in Afrikaans. In 2018 was hij “vertaler op campus” aan de Universiteit Gent. Hij ontving in 2015 en 2017 de prestigieuze SA Akademieprijs voor vertaling (Sprakeloos van Tom Lanoye en Oorlog en terpentijn van Stefan Hertmans). Zijn stem is al vier decennia goed hoorbaar in de Afrikaanse letteren.

Het liber amicorum (TN&A 2020-2) bevat academische bijdragen (6000 tot 9000 woorden) over diverse facetten van Daniel Hugo’s literaire activiteiten. De wetenschappelijke artikelen zijn onderworpen aan blind peer review. Alwyn Roux en Yves T’Sjoen zijn de samenstellers van het nummer. De kopijdatum is 1 oktober 2020. Voorstellen kunnen worden voorgelegd aan beide gastredacteurs (erouxap@unisa.ac.za en Yves.TSjoen@UGent.be). Hier vindt u de kopijrichtlijnen: https://www.suiderafrikaanseverenigingvirneerlandistiek.org/tn-a2

 

Huldigingsnommer TN&A (2020-2) DANIEL HUGO

 

By die geleentheid van sy vyf-en-sestigste verjaardag word ’n huldigingsnommer aan Daniel Hugo (1955) voorgehou. Hugo is behalwe digter, met meer as vyftien digbundels, bloemleser, literatuurkritikus en vertaler uit Nederlands en Engels. Hy vertaal meer as vyftig titels uit die Nederlandstalige literatuur (prosa en poësie), waaronder Herman de Coninck, Stefan Hertmans, Gerrit Komrij, Tom Lanoye, Harry Mulisch, Adriaan van Dis, Miriam Van hee en Dimitri Verhulst. Onlangs verskyn Die verdriet van België (Protea Boekhuis) van Hugo Claus. Hugo behaal sy doktorsgraad in 1989 aan die Universiteit van die Vrystaat met die proefskrif Die digter en sy middele: ’n Ondersoek na die vernufpoësie in Afrikaans. In 2018 was hy “vertaler op kampus” aan die Universiteit Gent. In 2015 en 2017 ontvang hy die gesogte SA Akademieprys vir vertaling (Sprakeloos van Tom Lanoye en Oorlog en terpentijn van Stefan Hertmans). Sy stem is al vier dekades reeds vier dekades goed hoorbaar in die Afrikaanse lettere.

Die liber amicorum (TN&A 2020-2) bevat akademiese bydraes (6000 tot 9000 woorde) oor uiteenlopende fasette van Daniel Hugo se literêre aktiwiteite. Die wetenskaplike artikels is onderhewig aan ewekniebeoordeling. Alwyn Roux en Yves T’Sjoen is die samestellers van die nommer. Die keerdatum vir bydraes is 1 Oktober 2020. Voorstelle kan aan albei gasredakteurs voorgelê word (erouxap@unisa.ac.za en Yves.TSjoen@UGent.be). Hier is die stylriglyne: https://www.suiderafrikaanseverenigingvirneerlandistiek.org/tn-a2.

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Daniel Hugo. Edms. Bpk.
Tuin van Digters huldig Daniel Hugo →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d