Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
3 December 20205 February 2021

Aleksander Wat. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (35)

 

Aleksander Wat. Afrikaanse vertaling uit Czeslaw Milosz se Engelse vertaling van die Pools. Vert. deur Helize van Vuuren.

 

 ‘n Flamink-droom

 

Water water water. Oral net water.

Was daar maar grond! ‘n Duimbreed grond, watse grond ookal!

Om ‘n poot neer te sit! Éen poot!

 

Ons het die gode gesmeek! Almal!

Hulle van die water, die grond, van die noorde, die suide.

Om ‘n duimbreed, ‘n vierkant, ‘n krummel vaste land, watter soort ookal!

Genoeg om net die klou van één poot neer te sit!

Niks. Slegs water. Niks as water.

Water water water.

‘n Korrel vaste grond, net maar één korrel!

Ons is verlore.

 

***

 

A flamingo’s dream

Aleksander Wat

 

Water water water. And nothing but water.

If only one inch of land! An inch of no – matter – what land!

To set one foot on! If only!

 

We begged the gods for that! All of them!

Water gods, land gods, southern gods, northern gods,

For an inch, a strip, a scrap of any kind of land!

No more than just enough to support the claw of one foot!

And nothing. Only water. Nothing except water.

Water water water.

If only a speck of land!

There is no salvation.

 

Nota: Aleksander Wat (1900-1967) is  in Warschau gebore, waar hy filosofie studeer, en die Poolse Futuristiese Dada-beweging begin het. Van 1932-1939 in Soviët interneringskampe in Pole, die Oekraïene en Kiev. In 1957 vlug hy uit Pole en van Soviët-vervolging. Hy bly tot sy dood in ballingskap in Italië en Frankryk.

 

Bron: Aleksander Wat – Mediterranean Poems, Edited & translated by Czeslaw Milosz. 1971. Ardis/Ann Arbor.

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Archílochos. Vertaling in Afrikaans
Aleksander Wat. Vertaling in Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d