Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
3 December 20205 February 2021

Czeslaw Milosz. Vertaling in Afrikaans

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (37)

 

Czeslaw Milosz. Vertaling uit Pools via Engels in Afrikaans. Vert. deur René Bohnen.

 

Oor engele

 

Julle is van alles ontneem: wit gewade,

vlerke, selfs julle bestaan

Maar ek glo in julle,

die boodskappers

 

Aan die keersy van die wêreld,

‘n swaar stof met sterre en diere borduur,

daar wandel julle en bekyk die suiwer stikwerk

 

Kortstondig vertoef julle hier,

miskien tydens die oggenduur, as die lug helder is,

in die lied-lied-liedjie van ‘n voël,

of laatmiddag in die reuk van appels

as die lig in die boorde toor

 

Hulle sê iemand het julle uitgedink

maar ek is nie oortuig nie,

mense het hulleself ook versin

 

Die stem – dit is dalk geldige bewys

want dit kan tog net aan ‘n stralende wese behoort,

gewigloos en gevleuel (waarom nie)

met weerlig omgord

 

Ek het hierdie stem menigmaal in my slaap gehoor

en vreemd genoeg die opdrag of bevel

in ‘n boaardse taal naastenby verstaan:

 

dit is amper dag

nog ‘n dag

doen wat jy kan.

 

*** 

 

On Angels

Czeslaw Milosz (Trans. Robert Hass)

 

All was taken away from you: white dresses,

wings, even existence.

Yet I believe you,

messengers.

 

There, where the world is turned inside out,

a heavy fabric embroidered with stars and beasts,

you stroll, inspecting the trustworthy seams.

 

Short is your stay here:

now and then at a matinal hour, if the sky is clear,

in a melody repeated by a bird,

or in the smell of apples at the close of day

when the light makes orchards magic.

 

They say someone has invented you

but to me this does not sound convincing

for humans invented themselves as well.

 

The voice—no doubt it is a valid proof

as it can belong only to radiant creatures,

weightless and winged (after all, why not?),

girdled with the lightning.

 

I have heard that voice many a time when asleep

and, what is strange, I understood more or less

an order or appeal in an unearthly tongue:


day draws near

another one

do what you can.

 

Bronverwysing:

Milosz, Czeslaw. 1988. Translated by Robert Hass. ‘The Collected Poems, 1931 – 1987. HarperCollins Publishers Inc.

 

***

 

O aniołach

Odjęto wam szaty białe,

Skrzydła i nawet istnienie,

Ja jednak wierzę wam,

Wysłańcy.

 

Tam gdzie na lewą stronę odwrócony świat,

Ciężka tkanina haftowana w gwiazdy i zwierzęta,

Spacerujecie oglądając prawdomówne ściegi.

 

Krótki wasz postój tutaj,

Chyba o czasie jutrzennym, jeżeli niebo jest czyste,

W melodii powtarzanej przez ptaka,

Albo w zapachu jabłek pod wieczór

Kiedy światło zaczaruje sady.

 

Mówią, że ktoś was wymyślił

Ale nie przekonuje mnie to.

Bo ludzie wymyślili także samych siebie.

 

Głos – ten jest chyba dowodem,

Bo przynależy do istot niewątpliwie jasnych,

Lekkich, skrzydlatych (dlaczegóż by nie),

Przepasanych błyskawicą.

 

Słyszałem ten głos nieraz we śnie

I, co dziwniejsze, rozumiałem mniej więcej

Nakaz albo wezwanie w nadziemskim języku:

 

zaraz dzień

jeszcze jeden

zrób co możesz.

 

Bronverwysing:

Internet: http://wiersze.doktorzy.pl/oaniolach.htm

 

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Wislawa Szymborksa. Vertaling in Afrikaans
Jericho Brown. Vertaling in Afrikaans →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d