Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
16 January 20214 February 2021

Gisela Ullyatt. Vertaling in Engels

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (85)

 

Gisela Ullyatt. Vertaling van Afrikaans in Engels. Vert. deur Tony Ullyatt.

 

mystic boer

 

and he comes to pick them up in his baby-blue kombi

(a year later the engine’s buggered)

behind the windows beige-and-brown curtains

possibly nicked from a seventies parsonage

the seats definitely from better days

and his gingerhaired girl (for now)

blows rings with a cheap cigarette

fingers fluttering

eyes ogle her cleavage

girls as they choke on tassenbergs from envy

boys as the froth on their beer brims over

 

there we sit at the mystic

in the corner at a claustrophobic table

with candle-wax splodges on the plastic tablecloth

 

I drink my hooch lemon-flavoured

(actually, tassies is every student’s budget tip)

 

the nineties grunge in doc martins

and kurt cobain wears a cardigan older than the hills

 

against the wall (in pop art) hang boer generals

with bandoliers and mausers

 

and they wonder about this mystic boer

 

***

 

mystic boer

Gisela Ullyatt

 

en hy kom laai hulle op in sy seunblou kombi

(’n jaar later die enjin in sy moer)

agter die ruite beige-en-bruin gordyntjies

moontlik geskaai uit ’n seventies pastorie

die sitplekke beslis uit beter dae

 

en sy gemmerhaarmeisie (vir nou)

blaas kringe met ’n cheap sigaret

vingers fladderend

haar borsgleuf laat die oë omdop

girls omdat hulle verstik in tassenbergs van afguns

boys omdat hul lagers se skuim oorloop

 

daar sit ons by die mystic

in die hoek by ’n kloustrofobiese tafeltjie

met spulse kerswas op die plastiektafeldoek

 

ek drink my hooch met suurlemoengeur

(eintlik is tassies elke student se budget tip)

 

die nineties grunge in doc martins

en kurt cobain dra ’n trui ouer as die berge

 

teen die muur (in pop art) hang boeregeneraals

met bandeliere en mausers

 

en wonder oor hierdie mystic boer

 

Bronverwysing:

Ullyatt, Gisela. 2020. die waarheid oor duiwe. Pretoria: Protea Boekhuis. p. 68.

 

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Gisela Ullyatt. Vertaling in Engels
Gisela Ullyatt. Vertaling in Engels →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d