Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
16 January 20214 February 2021

Gisela Ullyatt. Vertaling in Engels

 

Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (86)

 

Gisela Ullyatt. Vertaling van Afrikaans in Engels. Vert. deur Tony Ullyatt.

 

women round a table

 

she remembers the expanse of a festive table

under the farm’s willow trees

the sun seeping through like maple syrup

grandmothers mothers and aunts

carrying chairs from the dining room

silver cutlery glinting

 

she is wearing a white party dress

the afternoon smocked in her memory

red soil simmers under nephew ​​and nieces’ bare feet

of oranges and lemons drop a hanky

 

somewhere someone took a couple of snapshots

 

yet

around this table she remembers

no grandfather

no uncle

no father

 

***

 

om ’n vrouetafel

Gisela Ullyatt

 

sy onthou die uitgestrektheid van ’n feestafel

onder die plaas se wilgerbome

die son wat deursypel soos esdoringstroop

oumas moeders en tantes

wat stoele aandra vanuit die eetkamer

silwer eetgerei flits

 

sy dra ’n wit partytjierok

die agtermiddag gesmok in haar geheue

rooigrond walm onder neefs en niggies se kaal voete

aljander-deur-die-bos vroteier hulle

 

iewers het iemand ’n paar kiekies geneem

 

tóg

om hierdie tafel onthou sy

geen oupa

geen oom

geen vader nie

 

Bronverwysing:

Ullyatt, Gisela. 2020. die waarheid oor duiwe.  Pretoria: Protea Boekhuis. p. 79.

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Gisela Ullyatt. Vertaling in Engels
Gisela Ullyatt. Vertaling in Engels →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d