12 April 202113 April 2021 Daniel Hugo. Ou digter Ou digter binnenshuise poësie: ’n sekerder simptoom van laatwerk is daar nie die vier seisoene wat inkrimp tot ’n haikoe op die middernagkassie © Daniel Hugo, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…