13 April 202114 April 2021 Thomas Deacon. berggans het ‘n veer laat val berggans het ‘n veer laat val in die inkpot van onthou nou skribbel ek maar woorde van sederberg verlange ook van bietjie-bietjie jou © Thomas Deacon, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…