Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
24 May 202124 May 2021

Poësie en selfrefleksie – ‘n blik onder die oppervlakte

 

 

 

PERSVERKLARING

Vrygestel: 21 Mei 2021

 

Poësie en selfrefleksie – ‘n blik onder die oppervlak

 

Musawenkosi Khanyile, Kaapstadse kliniese sielkundige, ondersoek die ontmoetingspunt tussen poësie (wat terapeuties kan wees) en terapie (wat poëties kan wees). Khanyile is ‘n bekroonde digter wat veral goed gekwalifiseer is om te besin oor die koppelvlak van innerlike werk (“inner work”) en poësie en kreatiwiteit wat die gees verryk en genees.

“Zamo, my broer, waar in die heelal word harde werk nooit beloon nie?”

Hierdie prikkelende vraag verskyn op die motto-blad van Khanyile se SALA-bekroonde poësiedebuut, All the Places (uHlanga, 2019), en bied rede tot ernstige besinning.

 

Lees die volledig persverklaring by die volgende skakel:

 

https://www.avbobpoetry.co.za/Blog/View/66

 

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Die reg om in jou moedertaal te skryf
Afrika-maand – bou aan die Afrika wat ons wil hê →

1e kommentaar op “Poësie en selfrefleksie – ‘n blik onder die oppervlakte”

  1. charl-pierre naude says:
    26 May 2021 at 17:14

    Interessant. Dankie vir hierdie belangwekkende plasing. Ek het dit al teegekom. Dit stem tot nadenke.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d