24 September 202124 September 2021 Nini Bennett. Die wysheid van riviere Die wysheid van riviere Noudat jy oud is ’n rivier wat volmond oor spoelklip slier bidsnoere in die water het jy die rook in die kristal herken, weet jy waar die fontein ontspring terug na die Oog in die begin? © Nini Bennett, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…