Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
26 February 2022

Eunice Basson. Sophie se wêreld

 

Sophie se wêreld

Vir Sophie Sihlenge

 

Reuke van veld, wol en goiing

draal in ’n pakskuur van die mathandelaar

waar haar ma bedags ou matte langnaald

afrond met soom en fraiings.

Ná skool, haar boeksak en skoene eenkant,

bondel en drapeer sy gebedsmatjies tot tent –

verbeel haar ’n nomade, reisend

oor sand en einders –

tot slaap haar oorval in ’n wêreld

van jasmyntee en verhale van kinderhande

wat elders fyn en vaardig weef en knoop

aan die sagte weelde ondervoets.

 

© Eunice Basson, 2020 (Uit: By die dag, Protea Boekhuis)

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Eunice Basson. Almanak
Eunice Basson. Besoek aan Pelindaba →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Resensie: “Strik” (Gerhard Barkhuizen)
  • Anne-Marie Bartie. Kidnapping-accused mom told State witness she sold Joslin Smith to a sangoma, court hears

Nuutste bydraes

  • Carina van der Walt. Drie taalmanifestasies
  • Onderhoud: Johan Braeckman gesels met Yves T’Sjoen oor sy Breytenbach-drieluik
  • Stephan du Toit. verhuis
  • Mysterieus alternatief voor ‘woke’ Boekenbal
  • Wynand J Booysen. Stilkind

Nuutste kommentaar

  1. DIETLOFF VAN DER BERG on Bester Meyer. Breyten Breytenbach: Om die duif wat opkom en ondergaan aan te hou volg …8 March 2026

    Baie dankie vir hierdie persoonlike siening en waardering van Breyten se werk.

  2. Gerard Scharn on Gerard Scharn. dirge6 March 2026

    Baie dankie meneer Odendaal.

  3. Bernard Odendaal on Gerard Scharn. dirge5 March 2026

    Treffende ironie. Die hart sing sy solodeuntjie.

  4. Bernard Odendaal on Willem M. Roggeman.5 March 2026

    Boeiend.

  5. Willem Hendrik Meyer on Kan iemand help?4 March 2026

    Dis wel my werk wat ek gedoen het vir die Oor die einders van die bladsy projek van die Noordwes…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d