Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
1 January 2023

Henk Rall oorlede (22 Junie 1938 – 20 Desember 2022)

 

 

Henk Rall, die digter skrywer en dokter is op 20 Des 2022 na ‘n lang siekbed oorlede.

Hy het op vele terreine diep spore getrap, maar sal in die Afrikaanse poësie gemeenskap onthou word onder andere as een van ‘n handvol dokters wat digters was, en spesifiek dan die eerste een wat “mediese poësie” geskryf het, met sy gedig “Molekulêre biologie” uit sy bundel “Die donker van mere” in 1976.
Rus in vrede.

Hendrik J. Botha.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Johann Lodewyk Marais. SENSAL se teleurgang
Huldiging: Henk Rall (16 Junie 1938 – 20 Desember 2022) →

1e kommentaar op “Henk Rall oorlede (22 Junie 1938 – 20 Desember 2022)”

  1. Versindaba says:
    2 January 2023 at 09:34

    Kommentaar van JOAN HAMBIDGE:

    Hendrik J Botha het oor dokters as digters geskryf: Henk Rall, Menno Stenvert, Gilbert Gibson, o.a.

    Dokters as digters in die Afrikaans letterkunde

    http://hdl.handle.net/11427/10092

    • Theses / Dissertations

    • >

    • Masters

    Abstract:

    The objective of the essay is to examine the poetry of doctors who are poets in Afrikaans and are canonized poets in the Afrikaans literature. The poetry of ten doctors since 1838 was examined. Furthermore, the medical-scientific reflection in their poetry was reviewed where it appeared to be applicable. As an example of the medical-scientific reflection in poetry, the work of Gilbert Gibson is discussed based on the fact that his poetry represents the best and most extensive example of medical-scientific reflection in Afrikaans poetry. Finally, the poetry of Hendrik Botha is reviewed from a self-reflective angle by specifically comparing it to the poetry of Gilbert Gibson, especially regarding the thematical similarities and specifically the medical-scientific reflection as well as the difference in the approach between these two poets.

    Reference:

    Botha, H. 2013. Dokters as digters in die Afrikaans letterkunde. University of Cape Town.

    Download RIS

    Includes bibliographical references.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat

Nuutste kommentaar

  1. Cobus van den Berg on Krige Visser. parodie en ironie20 July 2026

    Dankie Krige. Ek lees dit oor en oor….sodat dit kan insink.

  2. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  3. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  4. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d