12 July 2023 Hennie Maartens. ekologie ekologie in die ganse heelal alleen is jy ons kosbare bewaarder liewe moeder aarde maar gasse en bronne is ons fatale amputasie © Hennie Maartens, 2023 Deel:Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Like this:Like Loading...