10 February 2024 Neels Jackson. Vertigo (M) Vertigo Dit maak ’n fraksie van ’n duisendste van 1ml vol. Tog, as dit in die verkeerde kanaal inrol, laat dié klein oorkristal jou ganse heelal duiselend tol. © Neels Jackson, 2024 (2024-02-09) Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…
Oooo dìt! Sonder oordaad. ‘n Perfekte punt. Well written.