29 February 2024 Pirow Bekker. Taptoe (M) Taptoe Met bloulug-ink het my vulpen papier beklad, nou neig die ingeboude houer na onder kwart. Ek maak reg om die laaste druppel aan my vel te verf en te glo dit sal ‘n omloop in sy gang bederf. © Pirow Bekker, 2024 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…