30 April 202430 April 2024 Leunis van Rooyen. farmaseut (M) farmaseut hy tik van die spatelpunt milligramme poeier wat die skaal se naald in fynste ewewig roer maar kan sy medikament dit besweer wat onverklaar is die pyn wat onophoudelik sloop aan kamers van die hart © Leunis van Rooyen, 2024 Deel:Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Like this:Like Loading...